Kerse, Koalisies en Kommer

Loading player...
Die kiesers het gepraat. Die politici is nog besig om te besluit of hulle dit gehoor het.

๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-266-kerse-koalisies-en-kommer/

Blou wil regeer. Groen ook. En รชrens in die middel is daar โ€˜n kombinasie van groen en groen en rooi wat op papier lyk soos โ€˜n verkeerslig wat nie kan besluit nie.

Matthys het Maandag verjaar en voel โ€˜n bietjie oud. Dan kom Tannie Pauline van Niekerk, amper 100, en skielik is hy โ€˜n tiener.

En ons Brak van die Week kom al die pad van Johannesburg, uit โ€˜n huis wat meer bekend is as die helfte van die onderhandelaars.

Dis blou en groen en rooi.
Dis honderd jaar en nog โ€˜n stuk koek.
Dis โ€˜n brak met โ€˜n adres.
Dis KLETS.
18 Nov Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Elke Verkiesing Is Die Belangrikste. Tot Die Volgende Een.

Dis stemdag, en vandag is jy skielik belangrik vir elke politikus. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-265-elke-verkiesing-is-die-belangrikste-tot-die-volgende-een/ Vandag se munisipale verkiesing word beskou as een van die belangrikstes sedert 1994, en almal het โ€™n opinie oor waar jou kruis hoort. Colene en Matthys loop deur die opsies, die voorlopige peilings soos opโ€ฆ
4 Nov 1 hr 05 min

Krane, Kiloโ€™s, Kakkerlakke en โ€™n Kat

Hierdie week se KLETS begin by โ€™n kraan wat meer bring as net water. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-264-krane-kilos-kakkerlakke-en-n-kat/ In Tshwane se kant van die wรชreld het die riool die watersisteem ontdek, en skielik is โ€œbottled waterโ€ nie meer โ€™n luukse nie. Dis โ€™n krisis met โ€™n baie spesifieke reuk. Terwylโ€ฆ
28 Oct 55 min

Hy Huil, Ons Betaal

Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—˜๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/ Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar โ€™n gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou. Fekile Mbalula stortโ€ฆ
21 Oct 1 hr 02 min

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ผ ๐—˜๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐Ÿฎ๐Ÿต ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ gaan proe, en van dieโ€ฆ
14 Oct 39 min

Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder

๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™ ๐™ช๐™ฌ๐™ž๐™ฃ๐™œ: ๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜’๐˜“๐˜Œ๐˜›๐˜š ๐˜ช๐˜ด '๐˜ฏ ๐˜ฃ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ต๐˜ซ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ณ. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veiligโ€ฆ
7 Oct 1 hr 01 min