
ABC van Ouerskap: T- Tieners
Loading player...
In die ABC van Ouerskap kyk ons vandag na die T vir Tieners – ’n fase wat vir kinders én ouers groot veranderinge kan bring. Die verhouding tussen ’n tiener en sy of haar ouers kan soms onder druk kom, juis wanneer tieners meer onafhanklikheid begin soek. Maar hoe behou ’n mens ’n sterk verbinding en goeie kommunikasie deur hierdie fase? Dr Chaland van Zyl van TeenMindsSA gesels met Sarina

