
Agriskoops - 25 September 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Adelle du Toit van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad. Met die oog op erfenisdag wat gister herdenk is, gesels sy oor die belangrikheid daarvan om die oorsprong van rooibos te beskerm. Sy verduidelik waarom die beskerming van die oorsprong van Rooibos toenemend belangrik word namate internasionale vraag aanhou groei en bespreek die waarde van die beskerming van Rooibos as 'n unieke Suid-Afrikaanse produk.

