
Agriskoops - 15 Oktober 2026
Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van energiedienste by die maatskappy RenEnergy, Bertus Geldenhuys. Hy gesels oor sonkrag as deel van jou onderneming se beleggingsbesluite. Hy verduidelik waarom energie-infrastruktuur van die begin af deel van jou beleggingsbesluite behoort te wees en wat die risiko is om te wag totdat bykomende energiekapasiteit noodsaaklik word voordat ’n onderneming in sonkrag belê.

