Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor ThreshHold RealMSM
Loading player...
Hierdie week gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor ThreshHold RealMSM en hoe dit moontlik kan help met alledaagse liggaamspyn en seer gewrigte.
Of jy nou ’n atleet is met seer knieë, of iemand wat daagliks met gewrigspyn en pyn in jou liggaam sukkel – ThreshHold kan moontlik ’n rol speel, maar dit is belangrik om dit korrek te gebruik.
Luister na die volledige gesprek om meer uit te vind.
Vir meer inligting, besoek www.threshhold.co.za of stuur ’n e-pos aan info@livingnaturally.co.za.