NamRA se belastingamnestie: Wat jy moet weet voor 31 Oktober | Aune Shikongo
Loading player...
Die sperdatum vir NamRA se belastingamnestieprogram is 31 Oktober 2026, maar wat beteken dit vir belastingbetalers wat nog uitstaande opgawes of belastingskuld het?
Kosmos 94.1 gesels met Aune Shikongo, NamRA se Bestuurder vir die Sentrale Streek: Registrasie, Belastingbetalersdienste en Skuldbestuur, oor wie vir die program kwalifiseer, hoe die ITAS-stelsel werk en onder watter voorwaardes boetes en rente afgeskryf kan word.
Ons bespreek ook moontlike betalingsreëlings, die gevolge indien belastingbetalers nie optree nie, en waar Namibiërs hulp kan kry.
Luister na die volledige onderhoud en vind uit wat jy voor die sperdatum moet weet.