Waaksaam, Welvarend en Windgat

Loading player...
Die vrees is nie meer 'n gevoel nie, dis 'n gewoonte. Die sleutels tussen jou vingers by die kar. Die "live pin" wat jy los voor jy huis toe ry. Elke vrou in jou lewe: jou Ma, jou suster, jou vriendin, jou biervrou, dra hierdie waaksaamheid soos 'n tweede vel, elke dag. Dit is die werklikheid.

๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-260-waaksaam-welvarend-en-windgat/

Johannesburg, Durban en Kaapstad is drie van die tien onveiligste stede op die planeet. Dit kom ook net weke na Vrouemaand, die maand toe GBV in byna elke gesprek gesit het. En toe, amper of dit vir bewyse gewag het, kom die nuus uit Ekurhuleni: die polisie ondersoek nou of nege vrouemoorde die werk van een persoon is.

Ons het 'n wyle terug met Dr Micki Pistorius gesels oor presies wat 'n reeksmoordenaar definieer, en hierdie week luister ons na 'n gedeelte van daardie gesprek. ๐˜“๐˜ถ๐˜ช๐˜ด๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ฏ๐˜ข ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ฐ๐˜ญ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ฅ๐˜ช๐˜จ๐˜ฆ ๐˜ฆ๐˜ฑ๐˜ช๐˜ด๐˜ฐ๐˜ฅ๐˜ฆ ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜ฟ๐™ง ๐™ˆ๐™ž๐™˜๐™ ๐™ž ๐™‹๐™ž๐™จ๐™ฉ๐™ค๐™ง๐™ž๐™ช๐™จ ๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ - https://afrikaans.radio/klets/micki-vang-moordenaars/

Maar 'n ander deel van die land presteer ook: Stellenbosch Universiteit het nou vyf lewende miljardรชrs en 28 sentimiljoenรชrs onder sy alumni, meer as enige ander universiteit in die land.

Twee ranglyste. Twee soorte Suid-Afrika.

En al die pad van Doha af, die veiligste stad op aarde, ontmoet ons vir die heel eerste keer ons "Brak van die week".

Dis vrees en syfers.
Dis KLETS.
23 Sep Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ผ ๐—˜๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐Ÿฎ๐Ÿต ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ gaan proe, en van dieโ€ฆ
14 Oct 39 min

Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder

๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™จ๐™ ๐™ช๐™ฌ๐™ž๐™ฃ๐™œ: ๐˜ฉ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜ด๐˜ฆ ๐˜’๐˜“๐˜Œ๐˜›๐˜š ๐˜ช๐˜ด '๐˜ฏ ๐˜ฃ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ต๐˜ซ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ณ. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veiligโ€ฆ
7 Oct 1 hr 01 min

Wie's in Die Village en Wie's Net Kwaad?

Dit vat 'n village, sรช hulle. Maar niemand sรช ooit hoeveel van daai village eintlik idiote is nie. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wies-in-die-village-en-wies-net-kwaad/ En intussen loop African Time al hoe vinniger uit: dis nie meer die grap oor laat kom by 'n braai nie, dis nou lewens wat betaalโ€ฆ
16 Sep 52 min

Wie Kyk na Jou Geld Terwyl Jy Rugby Kyk?

Colene het Bokkoors. Nie 'n verkoue nie, net groen en goud in die are. Maar terwyl ons almal die rugby volg, volg iemand anders jou bankbalans. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-258-wie-kyk-na-jou-geld-terwyl-jy-rugby-kyk/ Is jou geld werklik veilig in jou bank? Of in Cyril se bank? Ons kyk na die toenameโ€ฆ
9 Sep 59 min

Wag, Wat? Kanada Verloor Die Speletjie

Kyk hier: https://afrikaans.radio/klets/ep-257-wag-wat-kanada-verloor-die-speletjie/ Dis September, uiteindelik! Die vroue van Suid-Afrika kry โ€™n oomblik om asem te skep. Net jammer niemand het vir die ANC gesรช nie, want etlike dae voor die verkiesing is rus glad nie op hulle kalender nie. Oor die Atlantiese Oseaan speel Trump en Kanada intussen โ€™nโ€ฆ
2 Sep 56 min