
ANRICH keer terug na sy alternatiewe wortels met “Ek Onthou”
Loading player...
ANRICH is terug met sy nuwe single “Ek Onthou” ’n vars, moderne Afrikaanse popklank met groot melodieë en eerlike lirieke wat hom terugbring by die meer alternatiewe klank waarmee hy jare gelede naam gemaak het.





