Verlang in elke noot, Keynan Fox & Abigail de Villiers oor Die Verlang-liedjie

Loading player...
Hulle sing wat ons almal voel! 🎶
Ek het met Keynan Fox & Abigail de Villiers gesels oor hulle nuwe liedjie Die Verlang-liedjie saam met Akademia – oor heimwee, hoop en die musiekblyspel waaruit dit gebore is.
26 Nov English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min