Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Loading player...
Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is nie, maar iets waaruit jy groei.
12 Nov English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Right on Time: Southern Wild on Timing, Trauma and Letting Go

Southern Wild return with "Right on Time," the new single taken from their long-awaited second album The Art of Feeling Nothing, out 30th October 2026 via Just Music. Capturing the raw, unravelling tension between two people drifting apart while navigating shared trauma and personal guilt, the track's haunting chorus repeats…
27 Oct 7 min