Wicus van Deventer begin sy eie pad met debuut-enkelsnit ‘Moenie’

Loading player...
Van Koekedoortjie tot solo! Wicus van Deventer stel sy eerste enkelsnit ‘Moenie’ bekend. ’n catchy Afrikaanse pop-liedjie oor aan-en-af liefde.
24 Nov English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Chloë se "Vinnige Hart" klop voluit vir die Afrikaanse musiek

Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie ervaring van verandering vertel dit van iemand wat geleer het dat 'n hart wat vinnig vertrou en soms seerkry nie 'n swakheid is…
12 Nov 5 min