Hoe lyk 'n goeie leier vandag?
Loading player...
Die wêreld van werk het dramaties verander – en daarmee saam ook die manier waarop ons oor leierskap en bestuur moet dink. Werknemers soek vandag meer as net ’n baas wat opdragte gee; hulle wil ’n leier hê wat kan luister, afrig, aanpas en mense deur voortdurende verandering kan begelei. Van agile leadership en emosionele intelligensie tot generasieverskille en sielkundige veiligheid – moderne leierskap vra ’n heel ander benadering.
Anja van Beek, kenner op die gebied van moderne leierskap, oor wat dit werklik beteken om ’n goeie bestuurder én ’n goeie leier in vandag se werksplek te wees, sluit by Sarina aan.
Anja van Beek, kenner op die gebied van moderne leierskap, oor wat dit werklik beteken om ’n goeie bestuurder én ’n goeie leier in vandag se werksplek te wees, sluit by Sarina aan.