
Zander van der Westhuizen oor Akkoord
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Zander van der Westhuizen oor Akkoord, ’n nuwe musiekprojek wat geloods is deur Bybel-Media. Die liedjies is laasweek tydens die Predikante Konferensie bekendgestel en geleer vir al 700 dominees wat dit bygewoon het van regoor die land.





