
Federer ingehuldig in die Tennis Hall of Fame
Loading player...
Tennis-legende Roger Federer sê sy meer as twee-dekade-lange tennis loopbaan hou baie spesiale herinneringe in. Federer is die afgelope naweek amptelik in die Tennis Hall of Fame ingelyf. Tydens ‘n onderhoud met CNN Sports het hy gesê, as hy kon kies, so hou ‘n hele lys legendes wil aanvat op die baan.

