
Werkspermit van 90 dae was onvoldoende
Loading player...
Die binnelandse sake-ministerie het amptelik die nuwe gespesialiseerde werkpermit om besigheid te doen bekendgestel, wat daarop gemik is om toegangsprosesse vir buitelandse beleggers te stroomlyn. Die ministerie se direkteur van visums, permitte, paspoorte en burgerskap, Deon Scott, het by die geleentheid gesê dat die standaard 90-dae besoekersperiode onvoldoende was vir beleggers wat institusionele raamwerke, Bipa-registrasie en belastingverpligtinge ondersoek. Scott het meer.

