
C12 - Eckhardt Olivier
Loading player...
Kan 'n besigheid méér wees as net 'n manier om wins te maak? Kan dit ook 'n plek wees waar mense dien, beïnvloed en 'n verskil in die wêreld maak? Dit is die hart van C12, 'n wêreldwye netwerk wat sakeleiers toerus om hulle geloof doelbewus in die werkplek uit te leef. Elrica gesels met Eckhardt Olivier van C12, oor besigheid as bediening én oor die eerste Africa Catalyst Conference wat binnekort in Pretoria plaasvind.

