Hoe varander jy hoe jy oor jouself dink? Caro van Wyk deel haar getuienis

Loading player...
#VreugdeJoy Soms val ons vas in wat die wêreld oor ons sê. Caro van Wyk deel hoe sy haar identiteit in God gevind het en luister na wat Hy vir haar lewe beplan. Soms moet mens gee om te ontvang.
27 Aug Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Voel jy soms soos 'n bedrieër in jou lewe? Donna Bothma weet...

#VreugdeJoy Donna Bothma van Healing Grace essentiële olies deel hoe Good haar waardigheid herstel het en haar bedrieërsindroom laat vaar het. Sy deel ook oor Belly2Brain se Madiba dag uitdaging en Women of Stature - hoe om in 'n gemeenskap jou geloof uit te leef.
16 Jul 1 hr 21 min