Emosioneel volwasse leierskap: Anja van Beek

Loading player...
'n Leier se emosionele volwassenheid beïnvloed veel meer as net die atmosfeer in die kantoor – dit bepaal hoe veilig mense voel, hoe konflikte hanteer word en selfs hoe produktief 'n span is. Sarina gesels met leierskaps- en HR-kenner Anja van Beek oor hoekom emosionele volwassenheid een van die belangrikste, maar dikwels mees onderskatte, leierskapsvaardighede in die moderne werkplek is.
21 Aug 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes