Agriskoops - 20 Augustus 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Sarel Bam van die maatskappy NuWater. Hy verduidelik waarom NuWater beskryf word as 'n slim waterbehandelingsmaatskappy wat die landbou-, mynbou-, industriële en munisipale sektore bedien. Hy bespreek ook tendense in waterbeskikbaarheid en -gehalte wat landbou regoor Suider-Afrika beïnvloed.
20 Aug 4AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 19 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie…
19 Aug 12AM 4 min

Agriskoops - 19 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Kimberlee de Beer van die maatskappy Reluvo. Sy gesels oor hulle gholfkarretjies wat nie net vir die gholfbaan ontwerp is nie, maar ook gebruik kan word op plase. Sy gee ʼn oorsig van die unieke kenmerke van hulle voertuie en waarom dit nie…
19 Aug 12AM 4 min

Agriskoops - 18 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman, die verkoopsbestuurder by Baytrac. Sy gee 'n oorsig van vlootbestuurswenke wat plase en besighede kan help om geld te bespaar, en verduidelik hoe effektiewe vlootbestuur ook kliëntediens kan verbeter. Schoeman sluit die drie weke lange bespreking af met 'n laaste boodskap…
18 Aug 12AM 4 min

Agriskoops - 17 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van besigheidsontwikkeling by die maatskappy RenEnergy, Juandre Pitout. Hy gee ʼn oorsig wat boere moet oorweeg om te besluit om hulle plaas of onderneming van die kragnetwerk af te haal. Hy verduidelik hoe boere volhoubaar kan boer deur hul energie-verskaffing self…
17 Aug 3AM 5 min

Agriskoops - 14 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoops- en bemarkingsbestuurder by die maatskappy Algar, Charlotte Esterhuizen. Sy gesels oor hulle oor veehanteringstoerusting en hoekom dit belangrik is om jou diere rustig te hanteer. Sy gee ’n oorsig van hulle nek- en lyfklamp en die belangrikheid van ’n goeie ontwerpte…
14 Aug 2AM 4 min