Dis Veiliger om te Sit
Loading player...
Hallo! Na 'n lang stilte is KLETS terug. Dit was vrouedag, SA was koud en Pretoria sonder krag, maar die hangover is darem verby. En Colene het intussen al meer as een stort gehad. Ons noem dit vooruitgang.
STATS SA se nuutste syfers is uit, en die span vra die ou vraag met 'n nuwe draai: is dae soos vrouedag goed vir die geslagte, of net 'n ander manier om te sê "kyk, ons het probeer"?
Colene en Matthys het vir 'n paar uur oorgeswaai na die ander kant van die tafel. Die uitslag: dis veiliger om te sit.
Colene deel 'n staaltjie van haar Ouma Lettie, en Matthys wonder of mense oor 75 regtig 10 jaar op hul rybewys moet kry.
Dis krag wat weg is en stort water wat terug is.
Dis vrouedag en vrae sonder maklike antwoorde.
Dis Ouma Lettie en 'n rybewys wat te lank hou.
Dis KLETS.