#WeeksdaeVibesMetVenita - Ampie | 10 Augustus
Loading player...
Venita het by Ampie ingeloer gedurende #WeeksdaeVibes om meer te hoor van sy Top 4 wat deelneem aan die FAK Skryf’it Liedjieskryfkompetisie.
Hy het sy missie en visie vir sy span gedeel, én ook meer uitgebrei oor hoekom hy glo hy het die wenliedjie in die kompetisie!
Hy het sy missie en visie vir sy span gedeel, én ook meer uitgebrei oor hoekom hy glo hy het die wenliedjie in die kompetisie!