
Snoete-goete: Olifantuitdunning
Loading player...
Ons kyk ons na 'n onderwerp wat nie net oor olifante gaan nie, maar ook oor Suid-Afrika se bewaring, toerisme en internasionale reputasie. ’n Nuwe opname wys dat 60% van internasionale toeriste dit sal oorweeg om eerder ’n ander land te besoek indien olifantuitdunning in Suid-Afrika hervat word. Dr Audrey Delsink, olifantbioloog en Senior Wildlife Director by Humane World for Animals South Africa, sluit by ons aan om te verduidelik wat op die spel is en watter alternatiewe daar is.



