
ABC van Ouerskap: M - Moedertaalonderrig
Loading player...
Ons is vandag by die letter M in ons ABC van Ouerskap, en M staan vir moedertaalonderrig. Navorsing wys dat kinders wat in hul moedertaal leer, dikwels 'n sterker akademiese grondslag ontwikkel en met meer selfvertroue leer. Maar waarom is moedertaalonderrig so belangrik, en wat beteken dit vir kinders se ontwikkeling? Melanie Buys, Hoof van Ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum gesels met Elrica daaroor.



