
Annelie: "Gevaar" die rooi vlag wat jy eenvoudig nie kan weerstaan nie
Loading player...
Ons het met die bekoorlike Annelie gesels oor haar opwindende nuwe enkelsnit, "Gevaar" ’n lekker saamsing-sokkie liedjie wat jou sommer weer jonk laat voel. Sy beskryf dit in drie woorde: "Pret, vars en partytjie!"



