#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond

Loading player...
Ons gesels weer vanoggend met Colin Strumpher, Betterbond Verkoopsbestuurder en Verband-konsultant oor of jy steeds vir ’n huislening kwalifiseer as jy skuld het?
11 Aug Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Snotkop nuwe enkelsnit

Vars van die Multi-Platinum-sukses van hul treffer "Boerepompie", is Snotkop en Ricus Nel terug met nóg 'n groter samewerking wat Suid-Afrikaners regoor die land gaan vermaak. Hul splinternuwe enkelsnit, "Koelboks Koning", word vergesel deur 'n skreeusnaakse musiekvideo wat beloof om onmiddellik 'n gunsteling onder aanhangers te word.
3 Sep 14 min