
Vrouemaand: kleur-en klerekasanalise
Loading player...
Vrouemaand herinner ons daaraan om die ongelooflike vroue in ons lewens te vier – maar ook om onsself nie af te skeep nie. Om goed te lyk gaan nie oor perfeksie nie; dit gaan dikwels daaroor om selfversekerd te voel en die beste weergawe van jouself te wees. Sarina gesels met Jeanne Pistorius van Kleurvol oor hoe kleur, styl en die regte klerekas jou selfvertroue kan versterk en hoekom dit soveel meer is as net mode.


