Bizskoops - 6 Augustus 2026

Loading player...
Eskom se munisipale agterstallige skuld het R119 miljard bereik, terwyl die Suid-Afrikaanse Poskantoor sy eerste ongekwalifiseerde ouditmening in ses jaar ontvang het.
Professor Waldo Krugell bespreek die finansiële druk wat die middelklas in die gesig staar.
In internasionale sake-nuus het 25 state in die Verenigde State president Donald Trump se administrasie oor nuwe tariewe gedagvaar.
Plaaslik verduidelik Sarah Nicholson van JustMoney wat om te doen as jy vermoed dat jy deur 'n beleggingsgeleentheid bedrieg is.
Ons sluit die program af met die operasionele bestuurder van KragDag, Soné Saunders. KragDag se tema vanjaar is: Druppels word strome, strome word riviere.
6 Aug Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 30 Julie 2026

Op vandag se Bizskoops, die Nasionale Tesourie sal die billike aandelebefondsing vrystel wat voorheen van munisipaliteite teruggehou is, terwyl Sasol produksie by sy Natref-raffinadery verhoog het voor 'n beplande onderhouds-sluiting volgende jaar. Die politieke en tendensontleder JP Landman bespreek waterbestuurshervorming, terwyl Professor Waldo Krugell die Reserwebank se besluit om die…
30 Jul 11 min

Bizskoops - 23 Julie 2026

Die jaarlikse verbruikersinflasie het in Junie tot vyf persent gestyg en die Padongelukfonds skuld sowat 21-komma-sewe miljard rand in onbetaalde eise. Ons gaan voort met ons bespreking met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se sukkelende munisipale stelsel en professor Waldo Krugell gee 'n oorsig van die impak van…
23 Jul 9 min

Bizskoops - 16 Julie 2026

Op hierdie week se Bizskoops, 'n studie toon dat Suid-Afrikaners hul besteding verminder weens stygende lewenskoste en ons gaan voort met ons gesprek met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se munisipale stelsel. Professor Waldo Krugell gesels oor ekonome en hul voorspellings. In internasionale sake-nuus het wêreldwye beleggersvertroue sy…
16 Jul 9 min

Bizskoops - 9 Julie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrika sal hierdie week sy saak aan die Verenigde State se Handelsverteenwoordiger voorlê, terwyl die Wêreldbank aanbeveel het dat die land sy 15%-korporatiewe belastingkoers na alle Spesiale Ekonomiese Sones uitbrei. Ons gaan voort met ons bespreking met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se…
9 Jul 12 min

Bizskoops - 2 Julie 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sal sy outomatiese assesseringstelsel vir die eerste keer uitbrei om geselekteerde voorlopige belastingbetalers in te sluit, terwyl Statistiek Suid-Afrika sy jongste Kwartaallikse Werkstatistieke vrygestel het. Ons begin 'n nuwe reeks besprekings met politieke en tendensontleder JP Landman oor Suid-Afrika se sukkelende munisipale…
2 Jul 13 min