Agriskoops - 6 Augustus 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Projekontwikkeling- en Projekbestuursleier by Candi Solar, Conrad Coertze. Hy gesels oor seisoenale verskille met die gebruik van sonkrag. Hy gee ʼn oorsaak van redes waarom ʼn sonkragstelsel soms onderpresteer en hoekom dit belangrik is om jou stelsel gereeld en behoorlik te moniteer. Hy verduidelik hoe Candi Solar kliënte hiermee bystaan.
6 Aug 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 31 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. Hy gesels oor die opbrengs op belegging (ROI) van Kommersiële Sonkrag in Suid-Afrika. Hy verduidelik wat is die tipiese terugbetaaltydperk vir 'n kommersiële sonkragstelsel in Suid-Afrika en watter faktore beïnvloed hoe vinnig 'n besigheid gelyk…
31 Aug 12AM 5 min

Agriskoops - 28 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Riani Erasmus. Sy gee ʼn oorsig van die maatskappy se Inkomstewaarborg produk, wat dit alles dek, hoe boere vir dit kan aansoek doen en hoe aanplantings gemonitor word.
28 Aug 3AM 5 min

Agriskoops - 27 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die portefeulje- en bemarkingsbestuurder by Limagrain Field Seeds Suid-Afrika, Danie Leeuwner. Hy gesels oor koringgenetika en waarom plaaslike navorsing en die ontwikkeling van koringgenetika belangrik vir Suid-Afrikaanse koringprodusente is.
27 Aug 1AM 5 min

Agriskoops - 26 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Angelique Botha. Sy gee is oorsig oor iMPAC Cropsure en wat hulle bied binne die landbousektor in terme van oesversekering. Sy verduidelik verder hoekom oesversekering belangrik is en hoe iMPAC Cropsure landwyd beskikbaar is.
26 Aug 1AM 5 min

Agriskoops - 25 Augustus 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Gehaltebeheerbestuurder by Limagrain, Lyniarie Erwee. Sy gee ’n oorsig van Limagrain se kwaliteitstandaarde as dit by saad kom, wat Limagrain uniek maak as dit by saadtoetsing kom en hoekom hierdie saadtoetsing so belangrik is. Sy verduidelik watse voordeel dit juis vir die…
25 Aug 3AM 5 min