ABC van Ouerskap - I: Inentings

Loading player...
Hierdie week in die ABC van Ouerskap fokus ons op die letter I vir Inentings. Inentings is een van die mees doeltreffende maniere om kinders teen ernstige siektes te beskerm, maar dit is ook 'n onderwerp waaroor baie ouers vrae en soms onsekerheid het. Om feite van mites te onderskei, gesels ons met verpleegster Carla Brecher.
15 Jul 2AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes