Waar gaan jou kind beste inpas, tuisskool of gewone skool?

Loading player...
Leanie van der Merwe is ‘n tuisskool-ma van twee tienerseuns. Sy werk reeds die afgelope tien jaar met kinders en ouers as ‘n tutor, en verskaf opvoedkundige ondersteuning. Sy bied klasse aan in Kritiese en Kreatiewe Denke en is betrokke by ‘n skool in Bloemfontein, waar sy die senior studente voorberei om hulle internasionale Engels-eksamens suksesvol te voltooi.
Sy gesels met Pulane Nel-Sekepe oor al die dinge van tuisskool wat mense nie noodwending aan dink nie, en hul bespreek 'n paar geaardhede van kinders wat beste sal pas by die 2 verskillende skool mediums.
13 Jul English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Die Goed en die Sleg van 'n Ketogeniese dieet

Die ketogeniese dieet het die afgelope paar jaar baie aandag gekry, maar daar is meer aan hierdie hoëvet-, laekoolhidraatbenadering as net ’n gewilde dieetneiging. Op Wellness Wednesday gesels Will van der Merwe, dieetkundige, met Pulane Nel-Sekepe oor die ketogeniese dieet, wat dit behels, asook die moontlike voordele en nadele daarvan…
7 Oct 12 min

Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande

Pulane Nel-Sekepe gesels met Nicolene Fourie, 'n pediatriese neurofisioterapeut by Martie du Plessis-skool. Nicolene verduidelik vir ons die belangrikheid van fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande, en praat oor die voordele as mens vroeg begin terwyl die kind se brein nog baie neuroplasties is. Nicolene beklemtoon ook die volgende:…
5 Aug 12 min

Om te 'Vegan' of nie... het jy al die nodige inligting?

Pulane Nel-Sekepe, wat self 'n paar jaar gelede 'n 'vegan' was, gesels met Will van der Merwe, kliniese dieetkundige van Bloemfontein, oor die moets en moenies van 'n 'vegan' dieet. Hulle bespreek alles wat jy moet weet, asook waarna jy spesifiek moet oplet. Onderweg leer ons interessante feite – nie…
4 Aug 9 min

Hoe lyk jou gebalanseerde bord kos?

Kliniese Dieetkundige Will van der Merwe kom leer ons vandag weer meer oor gesond eet. Hy gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe 'n gebalanseerde bord kos moet lyk, en hoekom.
3 Aug 13 min