Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Nicolene Fourie, 'n pediatriese neurofisioterapeut by Martie du Plessis-skool. Nicolene verduidelik vir ons die belangrikheid van fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande, en praat oor die voordele as mens vroeg begin terwyl die kind se brein nog baie neuroplasties is.

Nicolene beklemtoon ook die volgende:
As ouers het mens drome vir jou kind, en wanneer jou kind gediagnoseer word met 'n gestremdheid, gaan mens deur 'n rouproses en verlies. Maar daar is hoop, want met die regte ondersteuning en terapie kan daardie kind regtig sy volle potensiaal ontwikkel en bereik.

Die prentjie lyk dalk anders, maar die prentjie lyk steeds mooi.
5 Aug English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Mediterreense Dieet - is dit dalk die leefstyl vir jou?

Kliniese dieetkundige Will van der Merwe sluit sy reeks oor gesonde eetgewoontes en verskillende diëte saam met Pulane Nel-Sekepe af met wat hy as sy gunsteling van almal beskryf – die Mediterreense dieet. Of, soos hy dit eerder beskou, die Mediterreense leefstyl. Volgens Will is dit een van die beste…
2 Nov 15 min

You can, in fact, teach an old dog new tricks

South Africa’s job market can be challenging, particularly for mid- and late-career professionals facing retrenchment, limited opportunities or the growing impact of automation and artificial intelligence. On Wealth Wednesday, Pulane Nel-Sekepe speaks to Dr Alucia Mabunda of Rosebank International about neuroplasticity – the brain’s ability to adapt, form new connections…
15 Oct 9 min

Die Goed en die Sleg van 'n Ketogeniese dieet

Die ketogeniese dieet het die afgelope paar jaar baie aandag gekry, maar daar is meer aan hierdie hoëvet-, laekoolhidraatbenadering as net ’n gewilde dieetneiging. Op Wellness Wednesday gesels Will van der Merwe, dieetkundige, met Pulane Nel-Sekepe oor die ketogeniese dieet, wat dit behels, asook die moontlike voordele en nadele daarvan…
7 Oct 12 min

Om te 'Vegan' of nie... het jy al die nodige inligting?

Pulane Nel-Sekepe, wat self 'n paar jaar gelede 'n 'vegan' was, gesels met Will van der Merwe, kliniese dieetkundige van Bloemfontein, oor die moets en moenies van 'n 'vegan' dieet. Hulle bespreek alles wat jy moet weet, asook waarna jy spesifiek moet oplet. Onderweg leer ons interessante feite – nie…
4 Aug 9 min