
#OntbytMetDoepieEnNina - Dr. Pieter Groenewald
Loading player...
Minister van Korrektiewe Dienste, Dr Pieter Groenewald, kuier by #ONTBYT saam met Doepie en Nina. Dr Groenewald gesels oor die parool-proses, oorbevolking in ons tronke en die uitdagings wat met onwettige immigrante gepaard gaan.

