KI advertensies - wat dink jy?

Loading player...
Kunsmatige intelligensie verander die wêreld van bemarking en advertensies teen 'n ongelooflike tempo. Van foto's en video's tot volledige advertensieveldtogte – KI maak dit moontlik om binne minute inhoud te skep wat vroeër dae of selfs weke geneem het. Maar waar lê die geleenthede, en waar moet ons versigtig wees? Grafiese- en multimedia-ontwerper, bemarker en skrywer Hilde Kruger, het in MidOggend met Sarina hieroor kom gesels.
2 Jul 7AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: The Rope Runner

Sy staan bekend as "The Rope Runner" – 'n Suid-Afrikaanse atleet wat iets doen wat min mense hulle kan voorstel: sy hardloop marathons én ultramarathons terwyl sy springtouspring. Maar vir Marissa Groenewald gaan dit oor veel meer as sport. Sy gebruik haar buitengewone uitdagings om bewusmaking te skep en geld…
2 Jul 7AM 9 min

Aktualiteit: Pretoria se watergehalte onder die vergrootglas

Die Vryheidsfront Plus waarsku oor die toestand van die Stad Tshwane se afvalwater-behandelingsaanlegte. Volgens die jongste kwartaallikse toesigverslag voldoen verskeie aanlegte aan minder as 'n derde van die vereiste standaarde – iets wat volgens die party ernstige gevolge vir die omgewing, openbare gesondheid en watergehalte inhou. Sarina gesels met Nick…
1 Jul 6AM 10 min

World Food Photography Awards: Louhani Els

Kos vertel stories – van familie, kultuur, herinneringe en selfs genesing. Vanjaar is Suid-Afrika trots op fotograaf Louhani Els, wat internasionale erkenning ontvang het by die 2026 World Food Photography Awards. Haar beeld Food Altar – Sardines and My Dad is hoog aangeslaan in die Cake Award-kategorie en vertel ’n…
1 Jul 6AM 7 min

Span verteenwoordig SA by die Crossfit Games 2026

Die SA Crossfit span is een van 20 lande ter wêreld wat volgende maand gaan deelneem aan die Crossfit Games in Los Angeles, VSA. Lani Venter en Janine Enslin het kom vertel waar hul liefde vir die sport ontstaan het en wat dit vir hul beteken om die land op…
30 Jun 6AM 9 min

ABC van Ouerskap: G - Geboorte

In ons reeks Die ABC van Ouerskap is ons vandag by die letter G vir Geboorte. Vir baie ouers is die geboorte van ’n baba een van die mees besondere, maar ook mees onbekende en soms oorweldigende ervarings van hul lewe. Hoe berei mens voor? Wat kan jy verwag? En…
30 Jun 4AM 11 min