Jo Black by ons damesoggend

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira.
4 Jul English South Africa Christianity · Music

Other recent episodes

Delano Venter skep uit sy gebrokenheid

Uit Delano Venter se gebrokenheid, vloei nuwe musiek onder die naam "Through Christ", met die hoop dat sy kwesbaarheid vir ander genesing kan bring in Sy teenwoordigheid (Gal 2:20). Die liedjie se naam is "Bones".
30 May 5 min

Gerrit van Wyk oor genade

Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, sy musiek en die bediening.
9 May 21 min