Dis Nie Genoeg Nie, al Bly Ons Vriendelik

Loading player...
*Video is beskikbaar op Afrikaans.Radio - https://afrikaans.radio/klets/dis-nie-genoeg-nie-al-bly-ons-vriendelik/

Dis 1 Julie 2026. Dis winter, en ook presies die middel van die jaar.

Ons be-klets die 30 Junie-opstande: waar lê die menswaardigheid, waar lê die deernis, en was die optogte eintlik die moeite werd? Of is Suid-Afrika môre net weer presies soos gister?

Tog, te midde van dit alles, is ons steeds die vriendelikste land op die planeet... en jou bankrekening lyk vandag toevallig ietwat voller.

Ons grawe die heel eerste TV-ad wat ooit die lig gesien het uit die argief uit, plus 'n paar ander 1 Julie-feite wat jy nie gaan glo nie.

En dan: 'n oom in sy 90s wat na 70 jaar huwelik besluit het genoeg is genoeg. Wat dryf 'n mens op daai ouderdom nog na die skeihof toe, en wat is jou eie non-negotiables in 'n verhouding?

Dis opstande en optimisme. Dis TV-advertensies en tjekrekeninge. Dis 70 jaar en 'n laaste woord.

Dis nie perfek nie... maar dis KLETS.
1 Jul Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Elke Verkiesing Is Die Belangrikste. Tot Die Volgende Een.

Dis stemdag, en vandag is jy skielik belangrik vir elke politikus. Vandag se munisipale verkiesing word beskou as een van die belangrikstes sedert 1994, en almal het ’n opinie oor waar jou kruis hoort. Colene en Matthys loop deur die opsies, die voorlopige peilings soos op 1 November en die…
4 Nov 1 hr 05 min

Krane, Kilo’s, Kakkerlakke en ’n Kat

Hierdie week se KLETS begin by ’n kraan wat meer bring as net water. 𝗞𝘆𝗸 𝗵𝗶𝗲𝗿 - https://afrikaans.radio/klets/ep-264-krane-kilos-kakkerlakke-en-n-kat/ In Tshwane se kant van die wêreld het die riool die watersisteem ontdek, en skielik is “bottled water” nie meer ’n luukse nie. Dis ’n krisis met ’n baie spesifieke reuk. Terwyl…
28 Oct 55 min

Hy Huil, Ons Betaal

Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio. 𝗞𝘆𝗸 𝗱𝗶𝗲 𝗘𝗽𝗶𝘀𝗼𝗱𝗲 𝗵𝗶𝗲𝗿 - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/ Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar ’n gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou. Fekile Mbalula stort…
21 Oct 1 hr 02 min

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. 𝗞𝘆𝗸 𝗱𝗶𝗲 𝗲𝗽𝗶𝘀𝗼𝗱𝗲 𝗵𝗶𝗲𝗿 - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met 𝗕𝗮𝗿𝘁𝗵𝗼 𝗘𝗸𝘀𝘁𝗲𝗲𝗻 van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op 𝟮𝟵 𝗢𝗸𝘁𝗼𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟲 gaan proe, en van die…
14 Oct 39 min

Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder

𝙒𝙖𝙖𝙧𝙨𝙠𝙪𝙬𝙞𝙣𝙜: 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘸𝘦𝘦𝘬 𝘴𝘦 𝘒𝘓𝘌𝘛𝘚 𝘪𝘴 '𝘯 𝘣𝘪𝘦𝘵𝘫𝘪𝘦 𝘥𝘰𝘯𝘬𝘦𝘳. Ons gesels uit die suidpunt van Donker Afrika, so trek die gordyne toe en skink iets sterk. Dis moord en roof. Dis vroue se lyke langs die pad en AK47's in taverns. Intussen word daar meer geld bestee om ministers veilig…
7 Oct 1 hr 01 min