Span verteenwoordig SA by die Crossfit Games 2026

Loading player...
Die SA Crossfit span is een van 20 lande ter wêreld wat volgende maand gaan deelneem aan die Crossfit Games in Los Angeles, VSA.
Lani Venter en Janine Enslin het kom vertel waar hul liefde vir die sport ontstaan het en wat dit vir hul beteken om die land op dié vlak te verteenwoordig
30 Jun 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes