Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en…
Ons gesels alles GROOTGELD met Frikkie Van Loggerenberg van IFSA. As jy gewonder het hoe die krisis in die midde ooste jou sak raak dan is hierdie segment vir jou.
Willem Els van die Instituut van Sekerheidsstudies gesels met ons oor wat kan verwag word die 30ste Junie tydens die optog en of ons moes leer uit 2021.
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.