
Wêreld Allergieweek
Loading player...
Wêreld Allergieweek word van 21 tot 27 Junie wêreldwyd gehuldig en vanjaar val die fokus op die boodskap dat allergiebehandeling noodsaaklike gesondheidsorg is. Allergiese siektes soos asma, voedselallergieë, ekseem en hooikoors neem wêreldwyd toe en raak miljoene mense se daaglikse lewe, werk, skool en gesondheid. Om meer hieroor te gesels, sluit Dr Suretha Kannenberg, Dermatoloog en Woordvoerder vir die for Allergy Foundation van Suid Afrika by Sarina aan.

