#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 15 Junie

Loading player...
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio.
Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul luisteraars is wat hulle dryf om interessante inhoud te skep en dag na dag luisteraars met relevante nuus en inhoud ingelig te hou en ook ‘n stem te gee aan die wat stemloos is.
Elke oggend saam met Doepie en Nina is energiek, opwindend, insiggewend en ‘n emotional rollercoaster, want hulle lag soms tot hulle huil, of vertel ander se stories met ‘n traan…
Vergeet wat jy weet van tradisionele oggend radio en maak reg vir ONTBYT saam met Doepie en Nina.

Nina is avontuurlustig, mal daaroor om die wêreld vol te reis en is passievol oor haar familie en vriende. Sy bring die meeste hart saam na elke uur op lug. Vir stories en geselskap wat maak dat jy uit jou maag wil lag, spandeer jou middae saam Nina op die #GROOTtrek.
15 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Bernice West & Droomsindroom

Droomsindroom en Bernice West span kragte saam vir hul splinternuwe enkelsnit, “Toelaat”. Die liedjie kombineer Droomsindroom se kenmerkende klank met Bernice se unieke stem en vertel ’n verhaal van liefde, vertroue en die moed om jou hart oop te maak. Met ’n vars, moderne aanslag en ’n pakkende refrein is…
12 Jun 12 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Mark Beling (Mean Mr Mustard)

Na 'n lang onderbreking keer Mean Mr Mustard terug met 'n splinternuwe enkelsnit getiteld "Teardrops In A Hurricane", 'n kragtige, nostalgiese loflied wat kop eerste in die bittersoet pyn van jong liefde en die spoke wat ons agterlaat, duik. Geanker deur die suggestiewe beelde van 'n lang vervloë somer, vang…
11 Jun 14 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 12 Junie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
12 Jun 6 min