
#WeeksdaeVibesMetVenita - Matt Gardiner | 9 Junie
Loading player...
Venita gesels met Matt Gardiner oor sy nuutste enkelsnit 'Trouble (Want That)'. Hy vertel hoe hy hierdie liedjie spontaan in London geskryf het saam met sy vrou en verduidelik dat hulle die speelse gevoel wou vasvang van iemand wat jy weet moeilikheid gaan beteken... maar wat jy steeds nie kan weerstaan nie.

