Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…

Elkin Topkin van die Onafhanklike Verkiesings Kommisie gesels met ons oor die registrasie naweek wat opkom en wat kiesers moet weet om gereed te wees vir die verkiesing later die jaar.
Ons gesels weer vanoggend met Colin Strumpher, Betterbond Verkoopsbestuurder en Verband-konsultant oor waarom verkies eiendomsagente en verkopers, kopers wat voorafgoedgekeur is?
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.