Ons is vandag by die letter K in ons ABC van Ouerskap, en K staan vir karstoeltjieveiligheid. 'n Karstoeltjie is een van die belangrikste beleggings wat ouers kan maak om hul kinders veilig te hou, maar baie stoeltjies word ongelukkig verkeerd gebruik of te vroeg verruil. René Grundlingh van The…
Suid Afrika het deel geneem aan die Dance World Cup in Dublin waar hulle 44 medaljes verower het en algeheel sesde geindig het. Die Nu Dance studio in Constantia Park was verantwoordelik vir omtrent 35 van dié medaljes. Die kinders oefen ongeveer 20 ure n week en dit het gewys as…
Suid-Afrika se ikoniese kraanvoëls het ons hulp nodig. Ná byna 20 jaar word die nasionale Kraanvoëlsensus weer van stapel gestuur, en dié keer kan enige Suid-Afrikaner maklik via WhatsApp deelneem. Die inisiatief sal help om beter te verstaan waar Bloukraanvoëls, Lelkraanvoel. en Mahem- of Kroonkraanvoëls voorkom, hoe hul getalle verander…
Vir byna 30 jaar is Potter's Haven in Springs 'n veilige hawe vir babas en kinders wat mishandel, verwaarloos of verlaat is – baie van hulle met gestremdhede of spesiale behoeftes. Maar die organisasie is tans onder geweldige finansiële druk en doen 'n dringende beroep op die publiek en besighede…
Ons almal wil in 'n skoner, veiliger en beter Pretoria woon, maar waar begin 'n mens? Die Make Pretoria Great (MPG) Foundation bring inwoners, besighede en die regering bymekaar om praktiese verandering in ons stad te bewerkstellig. Van die herstel van infrastruktuur tot die opknapping van openbare ruimtes – hulle…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.