#OntbytMetDoepieEnNina - FAK Skryf'it kompetisie beoordeelaars.

Loading player...
Barry Müller (FAK Nasionale Hoof: Gemeenskap, Geskiedenis en Ad hoc-projekte), Therien Taljaard (FAK Bemarkingsbestuurder) en 2 beoordelaars; Pieter Groesbeek (Aka. BLIXIMSTRAAT ) as KI-liedjieskrywer en Monica Maree ( Lucas Maree se dogter) as Oorspronklike-liedjieskrywer is die 4 beoordeelaars wat by ons kom kuier om te vertel oor die verloop van die FAK Skryf'it 2026 kompetisie.
1 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min