GEEWEEK: Jimi Malan van Plantland se getuienis

Loading player...
Jimi Malan en die span van Plantland en Malanseuns het R120 000 bygedra tot GROOTfm se GROOT GEE Week. Jimi vertel hoe dié besigheid deur sabotasie geraak is en hoe die Here ook vir hom en sy span uitkoms gebring het.
1 Jun 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes