
Delano Venter skep uit sy gebrokenheid
Loading player...
Uit Delano Venter se gebrokenheid, vloei nuwe musiek onder die naam "Through Christ", met die hoop dat sy kwesbaarheid vir ander genesing kan bring in Sy teenwoordigheid (Gal 2:20). Die liedjie se naam is "Bones".





