Snoete-goete: Menskos wat gevaarlik kan wees vir jou troeteldier

Loading player...
Vandag gesels ons met veearts Annarie Greyling oor iets wat baie troeteldiereienaars dalk nie besef nie — sekere menskos kan gevaarlik, en selfs dodelik, vir diere wees. Van sjokolade tot druiwe en uie — sommige alledaagse kosse hou groot risiko’s in vir ons honde en katte. Sy deel vandag belangrike wenke om jou troeteldiere veilig en gesond te hou.
22 May 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes