VERSKILMAKERS: Seed of life

Loading player...
Michael Joubert kuier by Sarina op #MidOggend oor die
'Seed of Life Huis Cullinan' veldtog — ’n plek waar mense wat alles verloor het, weer hoop, waardigheid en ’n tweede kans kry. 💛🙏
Van jare van verslawing en haweloosheid, tot ’n belofte aan God wat vandag besig is om ander se lewens te verander. Wat as ’n gebed op ’n donker strand begin het, groei nou in iets wat elke dag hoop plant in ander se harte. ✨
21 May 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Snoete-goete: Be Wise Sterilise

Elke jaar beland duisende ongewenste honde en katte in dierewelsynsorganisasies, en baie kry ongelukkig nooit 'n permanente tuiste nie. Een van die doeltreffendste maniere om diereleed te voorkom en oorbevolking te beperk, is sterilisasie. Dit hou nie net voordele vir die dier se gesondheid in nie, maar dra ook by…
3 Jul 6AM 6 min

KI advertensies - wat dink jy?

Kunsmatige intelligensie verander die wêreld van bemarking en advertensies teen 'n ongelooflike tempo. Van foto's en video's tot volledige advertensieveldtogte – KI maak dit moontlik om binne minute inhoud te skep wat vroeër dae of selfs weke geneem het. Maar waar lê die geleenthede, en waar moet ons versigtig wees?…
2 Jul 7AM 22 min

VERSKILMAKERS: The Rope Runner

Sy staan bekend as "The Rope Runner" – 'n Suid-Afrikaanse atleet wat iets doen wat min mense hulle kan voorstel: sy hardloop marathons én ultramarathons terwyl sy springtouspring. Maar vir Marissa Groenewald gaan dit oor veel meer as sport. Sy gebruik haar buitengewone uitdagings om bewusmaking te skep en geld…
2 Jul 7AM 9 min

Aktualiteit: Pretoria se watergehalte onder die vergrootglas

Die Vryheidsfront Plus waarsku oor die toestand van die Stad Tshwane se afvalwater-behandelingsaanlegte. Volgens die jongste kwartaallikse toesigverslag voldoen verskeie aanlegte aan minder as 'n derde van die vereiste standaarde – iets wat volgens die party ernstige gevolge vir die omgewing, openbare gesondheid en watergehalte inhou. Sarina gesels met Nick…
1 Jul 6AM 10 min

World Food Photography Awards: Louhani Els

Kos vertel stories – van familie, kultuur, herinneringe en selfs genesing. Vanjaar is Suid-Afrika trots op fotograaf Louhani Els, wat internasionale erkenning ontvang het by die 2026 World Food Photography Awards. Haar beeld Food Altar – Sardines and My Dad is hoog aangeslaan in die Cake Award-kategorie en vertel ’n…
1 Jul 6AM 7 min