Agriskoops - 21 Mei 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Daneel Fourie by Pioneer Seeds in Suid-Afrika. Hy gee ʼn kort oorsig oor NAMPO 2026. Pioneer is die vlagskip saadmaatskappy in Suid-Afrika vir mielie-, sojaboon-, sonneblom en kanolasaad en Daneel gee ook ʼn oorsig wat Pioneer vir produsente bied vir die volgende plantseisoen.
21 May 5AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 29 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer van witvlieë op tamaties en Rovensa Next se produk Xterminator™. Die verduidelik hoe die produk teen witvlieë in Suid-Afrika getoets is, hoe dit effektief werk…
29 May 3AM 4 min

Agriskoops - 28 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag. Hy gesels vandag oor landbou en die kommersiële gebruik van sonkrag. 
28 May 1AM 5 min

Agriskoops - 27 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die stigter en eienaar van die maatskappy Plaasbestuurder.co.za, Vernon Hambrock. Hy vertel meer oor wie Plaasbestuurder is en watter dienste hulle aan boere bied. Hy bespreek die belangrikheid daarvan om die regte persoon vir die regte pos aan te stel, wat spesifieke by…
27 May 3AM 4 min

Agriskoops - 26 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac se kamera-opsies wat besighede kan help om hul voertuie en bestuurders beter te bestuur. Sy fokus hierdie week op hoe dit spesifiek boere kan help.
26 May 4AM 3 min

Agriskoops - 25 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsdirekteur by die maatskappy ALLSOLAR, Nico Smit. He vertel meer oor die sonkragoplossings wat hulle bied vir huise en individuele huishoudings. Hy verduidelik hoekom sonkrag voordelig is, veral in die huidige klimaat van aanhoudende stygende energiekostes.
25 May 12AM 5 min