Werkers by grensposte veilig, selfs na digitalisering: NamRA

Loading player...
NamRA het vandag die opeenhoping van vragmotors by die Katima Mulilo-grenspos aangespreek. Die probleem het ontstaan nadat die nuwe geoutomatiseerde stelsel vir doeanedata, of ASYCUDA, in gebruik geneem is. Dit hanteer vragmanifeste en doeaneverklarings, tesame met rekeningkundige, transito- en opskortingsprosedures. Volgens NamRA-kommissaris Sam Shivute was konnektiwiteit 'n kwessie, maar ook werknemers wat deeglik opgelei moet wees. Hy sê digitalisering kan lei tot werkverliese, maar NamRA het meer werkers nodig.
18 May 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Drikus sien uit na laaste skof van Rhino Run-fietswedren

Dis ’n nuwe week, en ook die laaste skof van die 2026 Rhino Run-fietswedren van Windhoek na Graaff-Reinet in Suid-Afrika. Namibië se Drikus Coetzee is steeds in die eerste plek en sê hy sien daarna uit om die wedren vandag te voltooi.
19 Oct 1AM 1 min