Liefvlam
Loading player...
Liefvlam het by Annelie kom kuier op #MIRRAG oor haar nuwe enkelsnit, ‘Ek Mis Jou Nou’.🎶✨
‘n Persoonlike lied oor verlange, herinneringe en om iemand se lig en liefde elke dag saam met jou te dra.
Beskikbaar op alle digitale platforms!
Gaan luister Nou! 🎶
‘n Persoonlike lied oor verlange, herinneringe en om iemand se lig en liefde elke dag saam met jou te dra.
Beskikbaar op alle digitale platforms!
Gaan luister Nou! 🎶